| Modulekode | BUY 321 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Inleiding tot simulasie as tegniek. Simulasiemetodiek. Formulering van probleemsituasies deur middel van simulasiemodelle met die klem op diskrete modelle. Inset- en uitset-analise. Bekendstelling aan simulasieprogrammatuur. |
| Modulekrediete | 16.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | (BAN 313) |
| Kontaktyd | 4 lesings per week, 2 tutoriale per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Bedryfs- en Sisteemingenieursw |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App